Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié jaar se parlementêre verkiesing die kiesafdeling Rondebosch vir die Progessiewe Party verower het. Na vyf jaar is hy as die jongste opposisieleier ooit aangewys. Tot in 1986 het hy ’n belangrike rol in die formele Suid-Afrikaanse politiek gespeel. Hy het die trant van parlementêre diskoers tot Ã...
Carefully selected for their depth, relevance, and lasting impact.
Explore more titles published by UJ Press.