“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toeganklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.” Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale)
Explore more titles published by Uj Press.