Die Afrikaanse TipTop-Taalreeks is uniek omdat dit ´n internasionale karakter het en Kortpad-Praatjies I sluit tientalle stemopnames van grammatika-oefeninge in. Dit bevat ook dialoë wat in die Maroela-ateljees deur ´n span akteurs onder die leiding van Leon van Nierop opgeneem is. Hierdie werkboek sou egter nooit sy lesers, veral dié buite die grense van Suid-Afrika, bereik het as dit nie was vir die finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns,...
Carefully selected for their depth, relevance, and lasting impact.
Explore more titles published by Uj Press.