Purchase This Book
This is an external link.

Kortpad-Afrikaans: ʼn Basiese Grammatika | Shortcut Afrikaans: Basic Afrikaans Grammar

Published By - Uj Press
Author - Rina Loader, Tobie Van Dyk, Charlene Human

Book Description


“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toeganklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.”rnProf. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale)

“Kortpad-Afrikaans is ’n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit ’n on


Reviews


8.5 Superb Based on 4 reviews
Food Quality
9.0
Service
9.5
Punctuality
6.0
Price
6.0
There are no reviews at the moment! Be the first to review Add Review